Goeie More Lizette Graag wil ek jou bedank met jou hulp met die laaste eis van die GAP Die geld is toe Vrydag oorbetaal aan my. Dit is darem n ligpunt vir ons al.